Modulekode | EDS 711 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Metateorieë in die opvoedkunde. Empirisme. Rasionele empirisme, kritiese rasionalisme, kritiese teorie. Fenomenologie. Hermeneutika. Sisteemteorie. Filosofieë in opvoedkunde. Tradisionele filosofieë, inheemse (Afrika) filosofieë. Die invloed van modernisme en postmodernisme op die onderwys. Sosiologiese imperatiewe vir opvoeding. Teorieë van gemeenskapsverandering en rolle en waardes van opvoeding. Vergelykende perspektiewe op leerteorieë en die betekenis daarvan vir opvoeding. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme |
BEdHons Algemeen
BEdHons Assessering en Kwaliteitsversekering in Onderwys en Opleiding BEdHons Fisiese wetenskappe-onderwys BEdHons Leerondersteuning BEdHons Lewenswetenskappe-onderwys BEdHons Onderwysbestuur, -reg en -beleid BEdHons Onderwyser Opvoeding en Professionele Ontwikkeling BEdHons Opvoedkundige Sielkunde BEdHons Rekenaargeïntegreerde Onderwys BEdHons Tegnologie-onderwys BEdHons Wiskundeonderwys |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Opvoedkundige Sielkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App